Ontvang een e-mail bij een prijsdaling tot onder je gewenste prijs.
Je ontvangt een e-mail wanneer de prijs daalt.
We volgen de prijsontwikkeling van dit product op bol.com (Nederland).
Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip. ’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie.
Bekijk ook eens deze gerelateerde producten.