Die Griekwastad Moorde · bol.com prijsdaling melding

Boek

Die Griekwastad Moorde

Huidige prijs op bol.com (Nederland)

Maak een prijsalert aan

Ontvang een e-mail bij een prijsdaling tot onder je gewenste prijs.

-5% € 7,59
-10% € 7,19
-15% € 6,79

Je ontvangt een e-mail wanneer de prijs daalt.

Prijsgeschiedenis

We volgen de prijsontwikkeling van dit product op bol.com (Nederland).

Er is nog geen prijsgeschiedenis grafiek beschikbaar. Kom op een later moment terug.
Laatste update: 6 July 2026
Huidige prijs: € 7,99
Die Griekwastad Moorde

Die Griekwastad Moorde

Bekijk op bol.com

Productinformatie

NUWE UITGAWE: SLUIT DIE VONNISOPLEGGING IN EN MAAK VIR DIE EERSTE KEER DIE MOORDENAAR SE IDENTITEIT BEKEND ... Die vrede en stilte in die Noord-Kaapse dorpie Griekwastad is kort ná skemer op Goeie Vrydag, 6 April 2012, versteur toe 'n tienerseun in sy pa se Isuzu-bakkie die dorp ingejaag het en met skreeuende remme voor die byna verlate polisiestasie tot stilstand gekom het. Dit was net voor 19:00 toe Don Steenkamp, vol bloed, uit die voertuig gespring het en die aanklagkantoor binnegestorm het met die nuus dat sy ouers en suster op die familieplaas Naauwhoek wreedaardig geskiet en vermoor is. Alhoewel daar aanvanklik gedink is dat die moorde net nóg 'n plaasaanval was, is Don maande later vir die moorde gearresteer. Hierdie storie is die aangrypende verhaal, gebaseer op onderhoude met al die betrokkenes, van wat werklik op daardie noodlottige dag op die plaas Naauwhoek gebeur het, soos vertel deur die verslaggewer wat eerste daaroor berig het ...

Toon meer

Aanbevolen producten

Bekijk ook eens deze gerelateerde producten.