Afrikaner-Sondebok? · bol.com prijsdaling melding

Boek

Afrikaner-Sondebok?

Huidige prijs op bol.com (Nederland)

Maak een Prijs Alert aan

Ontvang een e-mail bij een prijsdaling tot onder je gewenste prijs.

-5% € 18,98
-10% € 17,98
-15% € 16,98

Je ontvangt een e-mail wanneer de prijs daalt.

Prijsgeschiedenis

We volgen de prijsontwikkeling van dit product op bol.com (Nederland).

Er is nog geen prijsgeschiedenis grafiek beschikbaar. Kom op een later moment terug.
Laatste update: 10 May 2026
Huidige prijs: € 19,98
Afrikaner-Sondebok?

Afrikaner-Sondebok?

Bekijk op bol.com

Productinformatie

In die vroeë 1940's het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regering gemaak.Teen 1940 was Van Rensburg egter nog deel van die regering: As die jongste sekretaris van justisie ooit en administrateur van 'n provinsie is hy as 'n goue seun van die politiek beskou. Waarom was hy só vurig oor die ideaal van 'n onafhanklike republiek dat hy dit alles prysgegee het en 'n koers ingeslaan het wat uiteindelik van hom 'n verstoteling sou maak?Van Rensburg word dikwels as 'n verbete Afrikanerfascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In hierdie biografie belig Albert Blake die vele kante van 'n man wat nie net bekend was as regsgeleerde, filosoof en taalkundige nie, maar ook as uitstaande militaris en wildjagter.Op die hoogtepunt van sy gewildheid kon geen ander Afrikanerleier by die begaafde Van Rensburg kers vashou nie. Blake ondersoek waarom hy uiteindelik egter die stryd om die hart van die Afrikaner sou verloor.

Toon meer

Aanbevolen producten

Bekijk ook eens deze gerelateerde producten.