Die Belydenis · bol.com prijsdaling melding

Boek

Die Belydenis

Huidige prijs op bol.com (Nederland)

Maak een prijsalert aan

Ontvang een e-mail bij een prijsdaling tot onder je gewenste prijs.

€
-5% € 9,28
-10% € 8,79
-15% € 8,30

Je ontvangt een e-mail wanneer de prijs daalt.

Prijsgeschiedenis

We volgen de prijsontwikkeling van dit product op bol.com (Nederland).

Er is nog geen prijsgeschiedenis grafiek beschikbaar. Kom op een later moment terug.
Laatste update: 30 October 2026
Huidige prijs: € 9,77
Die Belydenis

Die Belydenis

Bekijk op bol.com

Productinformatie

Die ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, ’n ongetroude Amiese meisie en die pasgeborene se ma, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie.Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, ’n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie to verdedig.Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie to verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in ’n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook ’n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer ’n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese begeertes te konfronteer.

Toon meer

Aanbevolen producten

Bekijk ook eens deze gerelateerde producten.